Iets oor die gemeenteOns is ‘n gemeente van besliste Reformatoriese oortuiging. Ons bou dus op
op dieselfde fondamente as die regsinnige kerk deur al die eeue :
Net die Woord : Sola Scriptura , Net Genade : Sola Gratia ,
Net Christus : Sola Christus , Net Geloof : Sola Fides en
Net tot die Eer van God : Soli Deo Gloria.
As opsomming van geloof het ons die historiesgerespekteerde en
internationale-erkende 1689 Baptiste Belydenis.
Hier plaaslik is ons ‘n aktiewe lid-gemeente van die
‘Reformed Baptist Association.’

Oorsee se besoekers / Vistiting PreachersErrol Hulse
Graham Harrison
Tom Ascol
Mark Dever
Our Services & Events
Sondag Erediens
10:00
Kinderbediening – Sondag
9:00
Gebed – Sondag
9:00
Kernlering
19:00 Donderdae
Our Staff
Nico van der Walt
Pastor ✤